Home    Aspiring Authors    Our Titles    Our Authors    Competitions    Contact    Downloads   
Search Content
Search
Search by
 

Categories

 

 

Featured Publications
Book Catalog
Sort by: Main Category
Sort by: Author
Sort by : Language
Books 1 to 1 of 1

Oorkom enige krisis
Wat doen ’n mens wanneer alles waarin jy glo in duie stort? Hoe herstel jy van die lewe se dwarsklappe? Wat word van jou as jy wil werk, maar poste is so skaars soos hoendertande? Waarheen gaan jy as almal vir wie jy hulp vra, self hulp nodig het? Al hierdie vrae kom uit werklike situasies wat Myles Munroe as berader teëgekom het by mense wie se lewens ontspoor het. Hoewel elke situasie uniek was, was daar een gemene deler: elke beproewing het uit een of ander krisis gespruit. Ons almal kom voor verskillende krisisse te staan. Ons beland onverwags of onvermydelik in situasies waaroor ons geen beheer het nie. Ongelukkig beskik ons nie altyd oor die nodige intellektuele, emosionele, sielkundige en geestelike toerusting om sulke omwentelinge geslaagd en doeltreffend te trotseer nie. As dit vir jou bekend klink, is hierdie boek vir jou bedoel, of miskien ken jy iemand wat moet hoor dat die lewe voortgaan ná ’n krisis. Myles Munroe bespreek onderwerpe soos die volgende: *Wat kos dit om ’n krisis te oorkom? *Sewe maniere om ’n krisis te hanteer *Hoe om in krisistye te floreer *Werkkrisis: Ontdek jou roeping buite jou beroep*Benut die voordele van krisisse *Tien maniere om ’n krisis te bowe te kom

Language: Afrikaans
Author:
Munroe, M
Publisher: Struik Christelike Media
Pages: 208
Year: 2010
Cover:
Sagteband
ISBN nr: 9781415308585

R129.95

 

Books 1 to 1 of 1

Welcome
Thursday 09th of September 2010 
Product reviews

 


  Home | Aspiring Authors | Our Titles | Our Authors | Competitions | Contact | Downloads |