Home    Aspiring Authors    Our Titles    Our Authors    Competitions    Contact    Downloads   
Search Content
Search
Search by
 

Categories

 

 

Featured Publications
Book Catalog
Sort by: Main Category
Sort by: Author
Sort by : Language
Books 1 to 1 of 1

Engele om ons
Perry Stone se lewe is al by verskeie geleenthede wonderbaarlik gered – een keer in 1961 toe hy en sy ma in ’n motorongeluk was, en ’n ander keer in 1966 toe hul hele gesin van vyf nog ’n motorongeluk oorleef het. Later het hy gehoor dit was sy pa se bemiddellende gebed wat hul gesin van die dood gered en ’n tragedie voorkom het. In Engele om ons wil Perry Stone jou leer hoe belangrik gebed en intersessie is om aanvalle van die vyand te verhoed. Hy wil jou leer van ’n unieke verbond waarvan selde gepraat word – die Mispa-verbond. Dit is ’n verbond wat God vra om sy engele toe te laat om jou by te staan, en wat ’n beskermende verbond om jou, jou metgesel en jou kinders smee. Stone bespreek onderwerpe soos die volgende: *Leef in die skaduwee van die Almagtige *Wanneer slegte dinge met goeie mense gebeur *Mispa – ’n verbond van beskerming *Die beskermengel van God se mense *Die wonderwerk van langafstand intersessie. Lees Engele om ons en leer meer oor hierdie besonderse verbond. Dit is Perry Stone se wens dat lesers dit net soos hy sal ervaar.

Language: Afrikaans
Author:
Stone, P
Publisher: Struik Christelike Media
Pages: 176
Year: 2010
Cover:
Sagteband
ISBN nr: 9781415308233

R129.95

 

Books 1 to 1 of 1

Welcome
Thursday 09th of September 2010 
Product reviews

 


  Home | Aspiring Authors | Our Titles | Our Authors | Competitions | Contact | Downloads |