Home    Aspiring Authors    Our Titles    Our Authors    Competitions    Contact    Downloads   
Search Content
Search
Search by
 

Categories

 

 

Featured Publications
Book Catalog
Sort by: Main Category
Sort by: Author
Sort by : Language
Books 1 to 1 of 1

Moenie vrees nie
Niemand hou daarvan om in ’n wêreld vol onsekerheid en vrees te leef nie, maar dis juis in daardie tye dat God op ’n besondere manier in ons lewens werk. Ons aandeel is om op Hom te vertrou en te glo dat Hy getrou is aan die beloftes in sy Woord. Moenie vrees nie kyk na die onderwerp van vrees en hoe ons die vernietigende effek daarvan kan beëindig. Lucado gee ses redes waarom ons nie hoef te vrees nie: *God is by jou *God is nooit verbaas nie *God voorsien en lei *God is in beheer *God gee om vir jou *God het lief en vergewe. Vrees vreet aan ons selfvertroue, maar geloof in God se liefde gee ons hoop. Moenie vrees nie bevat ook talle Bybelverse om jou te help om vrees en moedeloosheid in enige situasie te oorkom.

Language: Afrikaans
Author:
Verskeie
Publisher: Struik Christelike Media
Pages: 224
Year: 2010
Cover:
Hardeband
ISBN nr: 9781415308608

R69.95

 

Books 1 to 1 of 1

Welcome
Thursday 09th of September 2010 
Product reviews

 


  Home | Aspiring Authors | Our Titles | Our Authors | Competitions | Contact | Downloads |