| Book Catalog |
|
Books 1 to 1 of 1
 |
In Liefde en stryd skryf die Eldredge-egpaar openlik en eerlik oor hul eie huwelik en oor dit wat hulle die afgelope meer as vyf-en-twintig jaar deurgemaak het. John en Stasi praat saam en afsonderlik met die leser, sodat daar ’n goeie balans is tussen die manlike en die vroulike perspektief. Hulle erken reeds aan die begin van Liefde en stryd die volgende: Die huwelik is ongelooflik moeilik! John en Stasi raai paartjies aan om dit sommer aan die begin van hul huwelike te erken en sodoende die skande en verwarring daarvan uit die weg te ruim.
|
Language: Afrikaans
Author:
Eldredge, John
Publisher: Struik Christelike Media
Pages: 256 |
Year: 2010
Cover: Softcover
ISBN nr: 9781415309261
|
R149.95
|
|
|
|
|
Books 1 to 1 of 1
|
|
| Welcome |
| Thursday 09th of September 2010 |
|