Cart 0
9781415332108

DEUR DIE BYBEL IN EEN JAAR SB

R179.95

Product ID: 13262 SKU: 9781415332108. Category: . Tags: , .

ʼn Unieke Bybelstudiegids wat jou groter insig in die Woord van God sal gee.

Hierdie wonderlike handleiding neem jou boek vir boek reg deur die hele Bybel. Dit stippel die progressiewe, stap-vir-stap openbaring van God se wil in die Bybel uit, en hoe dit deur die eeue waar geword het. Dit verduidelik ook hoe dit gelowiges se lewens vandag beïnvloed met elke studiedeel sal jy leer …

        Hoe om die hooftemas in elke boek van die Bybel te identifiseer

        Hoe om sleutelverse te leer en te onthou

        Hoe om God se sentrale boodskap raak te sien

·         Hoe elke boek van die Bybel onstaan het en watter rol dit in die Bybelstorie speel

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Through The Bible In One Year

Be the first to review “DEUR DIE BYBEL IN EEN JAAR SB”