Cart 0
9781415334485

GESKENK VAN ENGELE,DIE SB (INKLEURBOEK)

R129.95

Product ID: 13327 SKU: 9781415334485. Category: . Tags: , .

Skep jou eie weergawe van skoonheid.

‘Ons het almal ‘n kreatiewe sy, en ons moet dit ontgin. Ons is nooit te oud of te jonk om weer kreatief te word nie. Om skeppend te wees, is ook ‘n vorm van genesing,’ sê die bekende Afrikaanse kunstenaar Chanelle Correia. Haar unieke reeks sketse van engele in Die geskenk van engele-inkleurboek sal oud en jonk inspireer om weer die lekkerte van inkleur en kreatief-wees te ontdek.

Deur hierdie unieke engele-prente in te kleur, sal jy vir ‘n rukkie van die gejaagde moderne lewe kan ontsnap en jou eie, unieke kunswerk skep. Ontdek weer die skeppende vermoëns wat binne-in jou weggesluit lê en ervaar die bevredigende gevoel om self jou eie weergawe van skoonheid te skep.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Gift of Angels Colouring Book

Be the first to review “GESKENK VAN ENGELE,DIE SB (INKLEURBOEK)”