Cart 0
MY_LITTLE_BIB_PPC1_FCrev10jan11.indd

MY EIE BYBEL HB

R69.95

Product ID: 13162 SKU: 9781415330081. Category: . Tags: , .

My eie Bybel is die perfekte geskenk. My eie Bybel bevat ‘n versameling van al die klassieke, gewildste Bybelstories, insluitende al die immergroen gunstelinge wat by almal byval vind. Die stories word op ’n eenvoudige manier deur Bethan James aangebied sodat die kleinspan dit sal kan verstaan. Al die stories is kleurvol geïllustreer deur die ervare kinderboek-illustreerder, Estelle Corke

Be the first to review “MY EIE BYBEL HB”