Cart 0
9781415330456

WANDEL MET GOD HC

Joyce Meyer is een van die wêreld se voorste praktiese Bybel-leermeesters. Sy is ’n New York Times topverkopende outeur, en haar boeke het al miljoene mense gehelp om hoop en herstel deur Jesus Christus te vind. Deur Joyce Meyer Ministries onderrig sy mense aangaande ‘n verskeidenheid onderwerpe met ‘n besondere fokus op die verstand, mond, gemoed en houding. Haar openhartige kommunikasiestyl stel haar in staat om oop en prakties te gesels oor haar ervaringe sodat ander in hulle lewens kan toepas wat sy geleer het.

R99.95

Product ID: 13183 SKU: 9781415330456. Category: . Tag: .

Ervaar vrede en blydskap te midde van struikelblokke en frustrasie.

In haar warm, persoonlike styl, wys Joyce Meyer ons hoe om die gehalte van ons lewens te verbeter. Sy begin met een van die basiese waarhede wat alle gelowiges – jonk en ervare – moet onthou: God het jou lief en wil net die beste vir jou hê.
Elke dagstukkie bevat ʼn spesiaal uitgesoekte Bybelvers en praktiese toepassing.
Onderwerpe sluit in:

  • Maak jou drome werklikheid
  • Verstaan jou emosies
  • Die prys van vrede
  • Selfvertroue en vasberadenheid
  • Vier die lewe

Hierdie kort, klassieke dagstukkies sal jou siel verkwik, hernude lewenskrag gee, jou bemoedig en wys hoe om vrede en blydskap te ervaar te midde van struikelblokke en frustrasies.

Be the first to review “WANDEL MET GOD HC”